Hier is ons in ‘n vreemde land en ek moet sê dit voel nog steeds baie vreemd. Cobus werk op ‘n plaas en ek hou my besig by die huis. Ek probeer skilder en allerhande crafts maak.